Psalms
Hoofstuk 131
‘n Bedevaartslied. Van Dawid.O HERE, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie.  
2 Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos ‘n gespeende kind by sy moeder, soos ‘n gespeende kind is my siel in my.  
3 Wag op die HERE, o Israel, van nou af tot in ewigheid!